germadome.blogg.se

Nuwe afrikaanse musiek 2018
Nuwe afrikaanse musiek 2018










Dit is nie net die skoonheid van so omgee nie, maar Jy kan meer leer van die persoon want hulle sal beter kan As jy die moeite doen om met iemand te kommunikeer inĭie taal waarmee hy gemaklik is, wys dit vir die ander mens hoe baie jy vir Dit beteken baie vir mense wanneer jy met hulle in Ons almal moet aan hou om ons tale te deel. Dit is dieselfde met ander tale en is hoekom Is so bly om ook baie Suid-Afrikaanse rol modele te hê soos Nelson Mandela enĭesmond Tutu. Na liedjies luister en ek kan leer in en van Afrikaans. Omdat ek Afrikaans is kanĮk baie meer van die kulture geniet ek kan met ander Afrikaanse mense praat, Suid-Afrika praat verskeie tale, party mense praat selfs al elf amptelike tale!ĭit is baie belangrik om te probeer om meer as een taal praat tale is opbouendĮn inspirerend. 13.5% van die populasie praat Afrikaans, baie mense gebruik dit as ‘n tweede taal ook, in plaas van hulle eerste taal. Afrikaans word gepraat deur ses miljoen mense – die derde mees gesproke van die elf tale. Volgende is Xhosa, met agt miljoen mense wat dit praat. Zulu is die mees gesproke, met elf miljoen. Daar is elf amptelike tale in Suid-Afrika, maar baie dialekte word ook gebruik. In totaal praat amper drie en twintig miljoen mense Afrikaans wêreldwyd. Dit word ook gepraat in lande soos Australië, Zimbabwe en Nieu-Seeland en ook oral oor die wêreld.

nuwe afrikaanse musiek 2018

For the benefit of Linguistica readers, she has also translated her article – see underneath.Īfrikaans is ‘n Germaanse taal, dit kom van Nederlands af en word gepraat in Suid-Afrika en ander lande daar naby, byvoorbeeld Namibia en Botswana. My journey with my mother tongue Afrikaans – Samantha in Year 8 writes about why Afrikaans is important to her and how learning the language expands her horizons.












Nuwe afrikaanse musiek 2018